This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1(1\
1.2(1\
1.3(1\
1.4(1\
1.5(1\
1.6(1\
1.7(1\
1.8(1\
1.9(1\
1.10(1\ TOTAAL AFDELING
2.1.1FSB: ' Front Side Bus (1\
2.1.2(a\ Addresbus telsel bus , databus (3\ (b\ Quad pumping
2.1Intel (1\
2.2.2Die sleutelbord benodig 'n IRQ omdat, wanneer 'n sleutel gedruk word, is dit nodig om die SVE te onderbreek om die sleuteldruk te verwerk. Aanvaar ook enige korrekte verduideliking wat aandui dat die SVE
2.2CMOS data Data deur die CMOS gelees, tydens die stelsellaai (' power on test Data deur die gebruiker gestel, bv. datum en tyd, stelsellaai volgorde, ens. (2\
2.2Aanvaar enige EEN item wat deur die IDE poort koppel. Hardeskyf Flopp ie aandrywer ROM/DVD aandrywer (1\
2.2.5
2.3.1(1\
2.3.2Multiverwe rking multi processing is wanneer twee of meer verwerkers verskillende take/ drade ('threads'\ gelyktydig kan
2.3.3Aanvaar enige EEN korrekte voorbeeld wat die gebruik van drade ('threads'\ verduidelik Outomatiese stoor terwyl op 'n dokument werk Spellingtoetsing/grammatika toetsing terwyl jy 'n dokument tik Die generering van grafiese
2.3.4Masjiensiklus Haal die instruksie vanaf die RAM na die SVE Dekodeer die instruks Dra die data oor vanuit die registers na die SVE Voer die instruksie uit
2.3(a\ Kasgeheue werk deur die voorafhaling van instruksies/data wat die waarskynlikste volgende deur die SVE benodig gaan word om sodoende die SVE help om n
2.4.1Aanvaar enige TWEE aanvaarbare feite aangaande geheuebestuur Die bedryfstelsel maak seker dat elke program die geheue ontvang wat dit benodig. Die bedryfstelsel moet verseker dat twee programme nie dieselfde geheue area gelyktydig wil adresseer nie
2.4.2Virtuele geheue is 'n gereserveerde area op die hardeskyf wat die bedryfstelsel gebruik as addisionele LSG (RAM\. (2\
2.4.3
2.5.1Aanvaar enige EEN /LTE ADSL WiMax (1\
2.5.2Aanvaar enige TWEE voordele van die genoemde verbinding in vraag
2.5.1/LTE wyd beskikbaar in Suid Afrikaanse stede laat mobiele toestelle 'n Internet konneksie toe vinnige dataoordrag tempo
2.6Aanvaar enige EEN korrekte manier om die drukker probleem op te los Die drywerprogrammatuur moet gelaai word Installeer die drukker (1\
2.6(a\ Hot swapping: Laat toe dat komponente vervang kan word terwyl die res van die sisteem aanhou om take te verrig (1\ Hardes in partisie
2.7
8.1'n Roeteerder ('router'\ bestuur die bandwydte omdat dit die datapakkies wat arriveer inspekteer en dan die korrekte bestemming bepaal dienooreenkomstig aanstuur. (2\
2.8
2.9.1nvaar enige EEN korrekte verduideliking vi die ' system disk ' foutboodskap Die gebruiker het probeer om vanaf 'n DVD/CD/ flits geheue/stiffie/hardeskyf wat nie 'n selflaai sektor (
2.9.2Aanvaar enige EEN korrekte verduideliking vir die 'safe mode' boodskap e rekenaar sit na 'n kragonderbreking weer aan Die gebruiker druk herhaaldelik F8/Del gedurende die selflaai om in staat te wees om 'n alternatiewe selflaai
2.9.3BIOS voer 'n aantal toetse uit om seker te maak dat die rekenaarapp ratuur korrek gekonnekteer is en korrek bedryf word (2\ TOTAAL AFDELING
3.1.1(a\ Die adres sal met HTTPS begin Die letter 'S' word bygevoeg by die HTTP afdeling van die (1\ (b\ Aanvaar enige EEN korrekte verduideliking
3.1.2(a\ Aanlyn handel op 'n digita le wyse soos deur 'n webtuiste Aanvaar enige alternatiewe verduideliking (1\ (b\ Aanvaar enige EEN korrekte verduideliking
3.1.3(a\ Strikroof (' Phishing '\ is 'n Internet bedrogspul waardeur iemand vir jou 'n e pos stuur in 'n poging om jou te kul, dat hulle 'n veilige organisasie soos jou bank is
3.1.4Aanvaar enige TWEE korrekte stukke advies hoe om te reageer op pos poets 'hoax' Moenie enige inligting vertrou wat van onbekende e pos gebruikers o ntvang word nie. Vee die ongewenste
3.2Aanvaar enige EEN geldige rede vir die gebruik van 'n netskans firewall Gebruikers van ander takke mag probeer om toegang tot die bediener by hoofkantoor te bekom vir 'n r bv. verkry toegang tot persoonlike
4.1.1Gemorspos ('spam'\ is elektroniese gemorspos gestuur na iemand wat dit nie aangevra het nie (2\
4.1.2
4.1.3Identiteitsdiefstal : Wanneer iemand, iemand anders se identiteit aanneem en optree in daardie persoon se naam (2\
4.2.1'n Reisblog is 'n elektroniese joernaal/dagboek waardeur toeriste hul kennis en vakansie ervar ings kan deel (2\
4.2.2Aanvaar enige TWEE maniere om 'n vakansie te beplan met IKT Gebruik die Internet vir die bespreking van vlugte, vervoer, hotelle, ens. Doen navorsing oor die bestemming. Maklik om pryse te vergelyk vir verskillende toer
4.3.1
4.3.2
5.1.1
5.1.2
5.1.3Merk op Byla 'n Moontlike oplossing vir 2NF (sien kriteria in (a\ (d\ tblToure : Tabel tbl Kliente : Tabel
5.1.4
5.2.1Algoritme Definieer 'n stap vir stap oplossing tot 'n probleem gewoonlik geskryf in pseudo ode. (1\
5.2.2treme toets data: . 4560 NOTA: Die waarde moet VIER karakters wees en die jaartal moet ekstreem wees!
5.2.3
5.2.4(a\ Aanvaar enige TWEE korrekte logiese foute Toets slegs of huidige jaar VIER karakters lank is Die ingesleutelde jaar word net teenoor huidige jaar getoets Daar is geen geldige interval vir geldig e verjaarsdae
Q5โ Section header โ
5.2
5.3Aanvaar enige VIER manier om GUI te verbeter Die knoppies ('buttons'\ aan die bokant moet in logiese volgorde wees, bv. lp en Uittree Die byskrif ('label'\ aan die onderkant moet aan die bokant wees. Die opskrif van die
5.4.2(a\ Toegangsmetodes ('a ccessor '\ is nodig omdat die attribute as privaat verklaar word om dit te beskerm en daarom is 'n metode nodig om die waardes gestoor in die attribute te rug te
5.4Doel van toString(\ Om afvoer in 'n karakterstringformaat van die attribute van die klas op 'n betekenisvolle manier te lewer (1\ 13
5.5.1
5.5(a\ Die vlag moet inisialiseer voordat die lus begin toets in die lus voorwa arde/moet deel van die voorwaarde wees verander binne in lus deur gebruik
5.5
6.1.1Aanvaar enige DRIE voordele van 'n netwerk Makliker om data en inligting te deel dra oor eerder as om op geheuestokkie /DVD te kopieer. Koste effektief om hardeware bronne en sagteware te deel Fasiliteer
6.1.2(a\ Aanvaar enige TWEE vo ordele van eweknienetwerk Benodig nie 'n bediener nie goedkoper Benodig nie 'n bediener nie makliker om te installeer
6.1.3(a\ Aanvaar enige TWEE voordele van WLAN Mobiliteit kan maklik mobiele toestelle g ebruik. Koste gebruik minder kabels Beplanning netwerk hoef nie vooraf beplan te word
6.2.1
6.2.2Aanvaar enige TWEE geldige redes Geen hardeskyf daarom geen virusse of ander 'malware' kan op die lokale hardeskyf gestoor word nie Beter sekuriteitsfasiliteite/verstellings beskikbaar op die bediener om af
6.3.1Web bediener Bediener permanent aan die Internet gekoppel wat die maatskappy se webtuiste huisves (2\
6.3.2Pro ksie bediener: Bediener wat ander rekenaars in die netwerk toelaat om te konnekteer met die Internet
6.3.3Aanvaar enige TWEE voordele vir die gebruik van pro ksie bediener Beter beheer oor webtuistes wat besoek word Beter s ekuriteit, bv. virus beheer
6.4.1VoIP (1\
6.4.2Enige van die volgende vir een punt elk Kopstuk ('headphones'\ of luidsprekers Mikrofoo Enige EEN van die volgende vir twee punt Skype telefoon
6.5.1Warmkol (' Hot spot Draadlose toegangspunt wat Internet konneksie verskaf aan mobiele toestelle (2\
6.5.2Aanvaar enige EEN toestel: Skootre kenaar Selfoon Slimfoon PR met WiFi kaart Aanvaar enige ander mobiele toestel met WiFi (1\
6.5.3WiFi (1\
6.6.1WAN (1\ 16
6.6.2Aanvaar enige TWEE redes hoekom VPN 'n veiligheids risiko is Enige werknemer kan konnekteer aan die besigheid se bediener waar 'n Internet koppeling beskikbaar is. Enige persoon (hoef nie 'n werknemer te wees nie\ kan
6.7.1Web ontwerper (1\
6.7Aanvaar enige TWEE onderskeidende eienskappe van 'n WAP web tuiste Moet ontwikkel wees om te werk in 'n kleiner vertoon area Minder sleutelbord funksies Raakskerm ('touch screen'\ geoptimaliseer afhanklikheid van grafiese afvoer
6.8.1(a\ Aanvaar enige EEN nadeel van gedrukte materiaal ( uitgesluit koste\ Kleiner area waarin geadverteer word Nie ekovriendelik nie Nie altyd geskik vir visueel gestremde persone Aanvaar ook e nige korrekte alternatiewe
6.8.2Aanvaar enige EEN feit aangaande elk WIKI: bron van inligting Is 'n verwysingsbron (ensiklopedie\ of gepubliseerde artikels op die Internet , gewoonlik deur groep vrywilligers geskryf. Die hoofdoel van 'n wiki is d
6.9
6.10.1Data: Rou feite en getalle gewoonlik ingesleutel in die databasis/sigblad dokumente Voorbeeld Die rou getalle van toeriste wat arriveer in die land Inligting Resultaat van navrae/data gefiltreer of gesorteer as antwoord op
6.10.3
6.10.4Enige T WEE verantwoordelikhede van 'n databasis administrateur uitgesluit beplanning en sk p databasis Beheer toegang tot die databasis opstel van gebruikers profiel/wagwoorde Skep rugsteun